For feedback from 4x4 Community Forum members have a look at the following two threads:

Trailer Cuff Feedback


 

Ons het ons slot se sleutel by die huis vergeet. Ons wou gaan rondry toe moes ons die Trailer Cuff afhaal. Dit het my man ongeveer 2 ure gevat om dit af te haal. Hy het ons kar (Toyota Landcruiser) se wheel spanner gebruik. Hy het selfs gestaan en spring op die spanner maar niks het gebeur nie. Ek kan nie glo dit is so sterk nie. 

 

Francois                                                            Muizenberg                                                     083 324 4361

 

 


I am a Leatherman fanatic and this thing is like a Leatherman. Excellent quality!

 

Robbie Reijnders                                               Langebaan                                                      082 699 0230

 


 

Die Cuff gee vir my baie gemoedsrus aangesien ek 'n ligte teardrop karavaan besit en die feit dat hy klein is maak hom maklik om te steel. My Trailer Cuff werk uitstekend.

 

Steph du Toit                                                          Kaapstad                                        082 851 9953                           

 


 

I tow a Xplorer with a breakaway brake cable and no safety chain. I have been looking around for a solution to the problem of an accidental unhitching of the van, especially on corrugated roads. I was most pleased to see Trailer Cuff advertised and I checked your website and videos out. The product is exactly what I am looking for and will definitely lower my stress levels when towing.

 

Erryn Zeiler                                                             Durban                                             031 564 1242

 


 

Trailer Cuff is a surprisingly simple yet confidence inspiring security device. It is hard to believe that it has not been around for much longer! It makes it near impossible for your trailer to unhook while towing and is the most versatile & secure anti-theft device I have encountered.

The materials and construction is of the highest quality, making for a robust and durable device that gives me absolute peace of mind when I tow or park my trailer. Considering that towing a trailer has multiple financial and safety impacts - the value of the trailer itself, the value of its contents and the potentially catastrophic / fatal consequences in the event of it un-hooking while being towed - makes a compelling case to use one.

I am very satisfied with my purchase and highly recommend Trailer Cuff.

 

Willem Boshoff                                        Tamboerskloof                                                                                                      082 872 8611

 


 

Ek het gedurende 2016 vir my die Trailer Cuff aangeskaf omrede ons gereeld grondpad sleep en ook op plekke deurry waar jy gou wil stop om iets in ‘n winkel te koop. Ek is regtig baie tevrede met my Trailer Cuff want dit gee my net eenvoudig daardie vrede in die gemoed dat my Invader Boswa veilig op die hak bly in die ry oor klippe, sand, sinkplaatpad en dongas heen, en natuurlik ook by ‘n inkopie sentrum. Mens hoor gereeld van sleepwaens wat in een oogwink gesteel word, ek wil dit glad nie gedurende my vakansies oorkom nie! Die Trailer Cuff is vir my die beste oplossing vir die veiligheid en sekuriteit wat dit bied en sal dit ten sterkste aanbeveel!

 

Derick Koekemoer, eienaar van 'n Invader 4x4 trailer.                          Kaapstad                                                                083 635 3383

 


 

Dear Ian,

TRAILER CUFF

I purchased a Trailer Cuff at the 2016 Getaway Show.

The intended purpose being to prevent my trailer and boat being stolen when parked and left in a public space. It is a real pleasure to let you know that I still have both my trailer and my boat. I sleep well at night in the knowledge that my equipment is safe and secure with the Trailer Cuff in place.

And it is so easy to use.

Great product!

 

Anthony Collier                 Cape Town                                                                                                                083 290 2782

 


 

Frans van Mosseveld                            Melkbosstrand           082 575 6954

 

Die Trailer Cuff is in my opinie tans die mees praktiese en bekostigbare sekerheidsmeganisme vir sleepwa eienaars op die mark. Die ontwerp is eenvoudig, prakties en bloot net puik.

Alhoewel ek reeds bitter tevrede met my Trailer Cuff is was ek aangenaam verras om te hoor dat julle bereid is om die ketting (wat nou al effens begin roes het omdat ek so naby aan die see bly) gratis te vervang met die nuwe elektroplateerde weergawe en dat jy boonop die skakel om die speling op die ketting te verminder ook gratis aan my gegee het.

Dit is mos nou puik naverkoop diens!

 


 

James Currie                        Cape Town                           072 447 4433

 

Trailer Cuff primarily means peace of mind when I take my family on holiday.  My trailer, and, as important, the trailer contents, are secure from possible theft when I stop on the way to take the kids to the Wimpy.  Furthermore the Trailer Cuff keeps the trailer safely connected to the ball should the coupler come undone.

In addition the device is quick and simple to fit and remove so I use it for any trailer trip no matter how long or short.  I like the drawstring bag the Cuff comes with for easy storage in the boot of my car ready for my next trip.

 


 

TRAILER CUFF OORSIG

Toe Rikus van Lekker Kamplekke my gekontak het om te vra of ek ‘n oorsig op die Trailer Cuff sal doen, het ek nie regtig geweet wat dit is en hoe dit werk nie. Ian, wat die Trailer Cuff ontwerp het, het dit by my kom aflaai net voor ek die naweek na ‘n kampterrein gesleep het. Ian het my so vining touwys gemaak hoe die toestel werk en hoe mens dit gebruik. Alles pas in ‘n klein sterk sakkie wat kompak genoeg is om in jou voertuig te bêre.

Ek moet erken dat ek my trots in my sak moes steek. Toe ek die Trailer Cuff sien, toe onthou ek dat ek dit van ‘n ent af iewers op ‘n sleepwa by die onlangse Getaway Skou in die Kaap gesien het. Ek moet verder erken ek was ook een van daardie manne wat gedink het dat jy die ketting baie maklik kan afknip! Dit was asof Ian my gedagtes gelees het, want hy was voorbereid en het hy gewapen met ‘n Bolt Cutter in die hand by my opgedaag. Die uitdaging was natuurlik om die ketting te probeer afsny. Wel, jy kan nie, nie met gewone gereedskap nie. Ek reken dat geen kragapie dit sommer maklik met ‘n Bolt Cutter sal regkry nie! Ian het my verseker dat hy omtrent 20 verskillende kettings getoets het, en selfs twee van oorsee af ingevoer het, voordat hy op hierdie een besluit het.

Vir my bied die Trailer Cuff drie basiese voordele:

  1. Dit bied sekuriteit dat jou Karavaan of Sleepwa nie maklik gesteel word waar dit gestoor word nie. Die Trailer Cuff kom uit met ‘n los alluminiumbal, soos jou sleepvoertuig se sleepbal vir hierdie doel.
  2. Dit bied ekstra sekuriteit dat jou Karavaan of Sleepwa nie maklik van jou voertuig af gesteel word as jy iewers in die openbaar parkeer nie.
  3. Dit gee jou ekstra gemoedsrus in veiligheid dat die sleepwa se koppelstuk aan die hak sal bly terwyl jy sleep.

Veiligheid en sekuriteit is eenvoudig ‘n moet as jy die langpad aandurf…

Jy kan deesdae in Afrika nie genoeg sekuriteit hê nie. Ek het al baie gehoor en in verskillende media gelees hoe mense se sleepwaens in ‘n oogwink op ‘n parkeerterrein buite ‘n winkelsentrum gesteel was, en ook hoe karavane en sleepwaens in die ry afhak terwyl mense sleep. Min mense weet dat die koppelstukke slyt, of dat koppelstukke gereeld nagegaan moet word om te verhoed dat dit nie afhak nie. Trailer Cuff bied die oplossing hiervoor en is enig in sy soort van wat ek al in die Kampeerwêreld teë gekom het.

Die Trailer Cuff is 2 vlekvryestaalplate wat gevorm is om aan die onderkant van die Sleepvoertuig se sleephak te pas. Dit werk amper soos ‘n skêr met ‘n skanier aan die een kant waaraan die ketting vas is, en twee gate vir ‘n hangslot aan die anderkant.  Die bout en moer wat deur die skanierkant vasgebout is, is vasgesweis en dus sal dit nie met gewone gereedskap losgedraai kan word nie.

In die sakkie kry jy die volgende:

  1. Die Trailer Cuff meganisme met die ketting
  2. Alluminiumbal
  3. Karabyn/Snaphook
  4. Master hangslot
  5. 3 Spaarsleutels
  6. Gebruiksaanwysingsboekie
  7. ‘n Lappie om nodige vuilgoed mee af te vee
  8. 2 x Trailer Cuff plakkers

Die vindingryke toestel is regtig maklik om te gebruik. Jy skuif eenvoudig die 2 metaal plate onder die sleepbal of alluminiumbal in, bring die twee gate na mekaar toe, plaas die ketting bo-oor die Sleepwa koppelstuk en sluit dit toe met die hangslot. Die Trailer Cuff pas op enige karavaan of sleepwa se koppelstuk, van die toehand gietyster tipe tot die moderne oophand koppelstukke. In die sakkie is daar ook ‘n Karabyn/Snaphook wat jy kan gebruik om ‘n lus in die ketting te maak sodat dit oor die modern oophand koppelstukke pas. Alles word in die aanwysingsboekie verduidelik.

Ek was regtig beindruk met hierdie patent en natuurlik meer beindruk oor die gemoedsrus wat dit my gegee het terwyl ek gekamp het, en terwyl ek gesleep het. Dit het my laat besluit om defnitief een vir my aan te skaf want ons besoek redelik baie afgeleë plekke waar ons gaan kamp.

Die Trialer Cuff het ‘n toekening ontvang by die onlangse Getaway Skou in die Kaap, as Best Overland Gear & Accessory 2016. Besoek hulle gerus op http://trailercuff.co.za/

Derick Koekemoer


 
Hallo Ian,
Baie dankie nogmaals vir die oulike stukkie "kit". Dit gee mens darem net daardie bietjie meer gemoedsrus as jy êrens moet stil hou.
 
Groete
Steven McCabe

Hi IAN

Dit is uitstekende diens!!
 
Groete
 
Jan Bouwer

 


 

I fitted the unit onto the trailer in a parked state & it fits fine so no hassles & I can see that with the trailer on the tow bar it will be a neat & secure safety device

I know in all of my travels on the mines & working along with the Department of Transport & Main Roads Queensland I never saw anything like the cuff

Cheers

 DAR


Wow - that was quick!
Many thanks Ian
Best wishes Tim 

Good Evening Ian
 
Thank you very much for the prompt service. I received the Trailer Cuff's this evening.
Very good product!
 
Kind Regards
Franz

An excellent device to give one peace of mind when stopping with ones trailer in a public places and going off somewhere - like the Wimpy when going on a family holiday. Always used to return hoping no one had stolen my trailer and its contents of course. Now that is all history. Trailer Cuff is very secure and quick to fit and remove - all components made from hardened steel. This device will also save the day if the tow hitch were to break loose. In addition the device comes with a handy ball so you can lock the ball into the socket if the trailer is unhitched so preventing anyone from coupling the trailer onto a vehicle and driving off.

Review on Shopstar by James Currie


Hi Ian,

 Just wanted to let you know that I have just received my Trailer Cuff.

Awesome quality!!!

 Thank you for the personal note from yourself & Hennie.

 I have already had 6 guys around my desk asking about it!!!!

 Good luck with this awesome product.

Kevin McCormack.